1. "Die Graal" gevind deur Rudolf Virchow en fakulteit

GRAL.jpg

Die Graal – gevind deur Rudolf Virchow en fakulteit met betrekking tot Sellulêre Patologie

Die Ontdekking van Sellulêre Patologie was die ontstaan van die mediese wetenskappe. Alhoewel die ontdekking strategies laat in die menslike geskiedenis was, het dit die potensiaal en belangrikheid van die ontdekking in navorsing, opleiding en medisyne in die paar dekades sedertdien getoon.

Al  sou hooggeplaastes die Graal aan mnr. Virchow geskenk het op sy 80ste verjaarsdag en hom en sy fakulteit daarmee gelukgewens het was die ontdekking van sellulêre patologie polities gelykstaande aan die grondlegging van die ryk.  Dis nou sedert Duitsland buite gevaar was. Ongelukkig het die belangrikheid van sellulêre patologie slegs deurbraak in die mediese veld gemaak. Die opmerking van Virchow “medisyne is politiek, maar politiek is nie medisyne nie” het gehelp met die afsluiting van die geskiedenisboek.  En al het Bismarck en Virchow in ‘n tweegeveg die merk as here gemis, en dronk verby Berlyn gewaai, sou dit steeds ‘n herlewing veroorsaak het wat sou aandui dat die Graal gevind is. “As”, “dalk”? Tog wel, want die opskrif hierbo wys dat ek toegegee het aan die positiewe gevoel – omdat ‘n dame wat in die mediese veld gewerk het dit aan my uitgewys het – “Sellulêre Patologie - is dit nie die Graal nie?” I say: The Grail is a perfect present for a patient. And now it is a
medial-kommunikativ Message for all.

Ongelukkig is dit in 2013 ontdek, maar wat maak dit saak? Wat kon Duitsland in 1900 doen? Dit is duidelik dat die graal verligting bring. Dit straal lig uit en verlig die omgewing in die verte. Pateties en selfsugtig? Nee, want enige land en enigiemand in die wêreld kon dit gevind het. Nasionalisties? Nee, want selfs in Europa kon enige land dit gevind het en daarna verwys het, en – die Graal is daar vir almal. Dit is daar vir almal en almal kan daaraan deelhê en dit is nie kommunisme nie. Maar onteenseglik en vir ewig word dit in “die Heilige Graal” aangedui: “DPB.V&K – Duitsland Pruise Berlyn Virchow en Kollegium”.

En afguns is ontoepaslik. Die afguns van ander en die arrogansie wat mag ontstaan uit die omgewing, word verminder deur die graal se eienskap van genesing.

Daarom dus die woorde:” die wêreld sal herstel in Duitsland” is geparafraseer in die mediese veld en korrespondeer met waardigheid, wat ‘n gul uitnodiging rig aan alle mense en lande – “die wêreld kan herstel in Duitsland”.

En die ewige heerlikheid daarvan sal nie verflou of wegsyfer nie, want die Graal sluit niemand uit van werk nie. Dit nooi jou om aan te sluit en om medisyne en heling na lande te bring. Dit nooi ons om iets nuuts te bereik.

Die kerke en edeles kan dit nie oorweeg nie, so ook nie die politieke kragte nie; selfs ‘n individu kan nie. Dit opponeer die kult van persoonlikheid en fakulteit. Die woord sel van Sellulêre Patologie dui die absolute individualiteit van die mens aan. ‘n Persoon moet nie nie daarmee en daaraan werk nie en is nie uitgesluit van die resultate wat behaal word nie…

Met hierdie gedagtes is die beskrywing van die ontdekking van die Graal volledig…

 

Noodmedisyne en voorlopige ondersoek

‘n Empiriese teorie om ernstige siekte aanvalle of substansiële verandering in karakter van watter aard ookal, in die mens op te spoor (ook met betrekking tot sellulêre patologie en gebaseer op die teorie van bloedvloei afwyking in die brein):

Die beskrywing van hierdie observasies kan data bevat wat in ‘n voorlopige ondersoek bepaal kan word. Uit hierdie inligting kan statistieke ontstaan.

Kliniese statistiek. Byvoorbeeld: is daar enige bloed of ensiem parameter veranderinge wat 14 dae tot ses maande voor ‘n hartaanval voorkom wat steeds onbekend is of as irrelevant beskou word? Waardes wat nie noodwendig ooreenstem met daardie wat bepaal kan word in substansie en aantal dae of ure voor, gedurende of na ‘n hartaanval nie.

Kan hierdie waardes wat 14 dae tot ses maande voor ‘n hartaanval gesien word (onbekend in substansie en vlak) somtyds korreleer met die karakter en of gedragsveranderinge wat later gesien word? Hoekom? Die selstruktuur in die hart (in geval van ‘n hartaanval) reageer op veranderinge in voorsiening en verwydering en reageer op die metabolisme van die weefsel en hul selle in die omgewing. Die gevolglike sein waterval bepaal aanpassingsprosedures van die hele organisme, asook die senuweefsel. Dit op sy beurt sit ‘n volgende sein waterval en hormone, ensieme en onbewustelike prossesering van die liggaam se seine in beweging om aan te pas by die veranderinge en dan ontstaan ‘n nuwe hartsel milieu.

In die anatomiese en sellulêre struktuur van die brein lei sulke prossesering ook tot kommunikasie prosesse met byvoorbeeld gedrags-anatomie (VerA) en dit is onderworpe aan CLBASEI inset-uitset volgens my teorie. Die VerA word beheer en is minstens betrokke in die inligtingsproses indien nie ge-affekteer nie.

Dit kan gesien word in die opsigtelike karakterverandering van enige aard. Die rede mag die verhoogde verbruik van hormone en/of ensieme in die brein wees wat geproduseer en voorsien word om by die hartsel omgewing aan te pas en daarvolgens op te tree. Nou word die senuselle geleidelik in die brein ervaar en onbewustelik geprosesseer. Die antwoord is gebaseer op die brein se prioriteitslys of sy anatomiese vreemdheid. ‘n Hartaanval is egter nie die enigste toestand wat ‘n antwoordlys in die VerA van die brein veroorsaak nie, dalk ook beroertes, gewasse…?

 

Rudolf Virchow, die uitvinder van sellulêre patologie… studie van sel-anatomie met betrekking tot die verskillende breinareas en hul verbindings

Die skeiding van die vaardigheidsanatomie (FäFerA) van die VerA het gelei tot die ontwikkeling van die mens en was in lyn met die groei van die serebrum (FäFerA) in kontras met die ander dele van die brein (VerA). Dit het gelei tot georganiseerde aksies, refleksies, geheue, beplanning, idees, assosiasies en geheue beelde. Dit het die mens uit sy groef gelig. Een van die redes hiervoor was die uitermate vermeerdering in aksies. Terwyl die FäFerA sterk gegroei het, het die VerA op ‘n lae vlak gebly en nie saam ontwikkel nie. Het dit dalk in die dierlike toestand gebly? In my boek “Layer and contrast – the characteristics of the life and behaviour of the living” het ek aangedui dat die gedrag van mense in verskillende vlakke opgedeel kan word en die laagste vlak is:

-          die metabolisme en energie transformasie vlak, met onder dit

-          metabolisme en energie transformasie hoofsaaklik ten koste van ander.

 In kontras hiermee, metabolisme en energie transformasie wat meesal nie ten koste van ander is nie beteken enige substansie en energie transformasie wat  plaasvind ten koste van innerlike en uiterlike toestande, lewende wesens/mense maar nie ten koste van jouself nie. Hierdie is gebaseer op tyd (kort-, medium- en langtermyn) en sterkte. Ek het dit in my boek aangedui deur pyle tussen die verskillende vlakke en kontradiksie te gebruik. Alle ander vlakke is gebaseer op die laagste vlak, in die dier en skilderagtige vlak pakket. Hierdie vlak, altyd die laagste vlak, is gestel in tyd en hoofsaaklik nie ten koste van ander.

Dit beteken in my opinie, enige vergelyking tussen mens en dier is artistiek nie foutief nie en dalk biologies ook nie, maar dit is aan die ander kant ook nie heeltemal reg nie. ‘n Plant is ‘n plant, ‘n dier is ‘n dier en ‘n mens is ‘n mens. Selfs al word dit dikwels gesê “mense is erger as diere”, is die swak gedrag gebaseer op ander redes eerder as die gedrag en anatomie van diere.

Die natuur-menslike jag bestaan al vir eeue. Die gemeenskaplike jag van diere en plante onder hulself is deel van VerA en bly die natuur/lewende voorwerp jag in die ewolusie. Aardbewings, storms maar ook virusse, slangbyte, tuberkulose en giftige jellievisse is deel van die natuur-menslike jag. Die mens-mens mensejag is egter nie dieselfde as die natuur-menslike jag nie – dit is ‘n verslawing. ‘n Verslawing omdat die mens-mens mensejag die ontwikkeling van die vaardighede van die mens teëwerk. Die mens-mens mensejag is slegs ‘n vorm van gedrag om mag oor goedere, state en mense te kry. En mag kan jou beloon of jou korrup maak net soos enige ander verslawing. Dis dan waar die vermoë om te oordryf begin.

Kernwapens is aan die een kant ‘n oordrywing van die mens-mens mensejag in lyn met die FäFerA vir beskerming hierteenoor  maar terselfdertyd deel van die mediese middele beskikbaar teen hierdie verslawing en die obsessie met godsdiens (geloof is nie wat hier bedoel word nie), nihilisme, geen  kuur en genesing, met die hulp van FäFerA. Nie slegs die status quo van die magte nie, maar ook die status quo tussen FäFerA en VerA van die mens wêreldwyd. Pogings om beter uit die groef te kom met beter ontwikkelde FäFerA was onsuksesvol. Pogings om met godsdiens en ideologieë en hul alternatiewe opsies en kombinasies met kuns, kultuur, arbeid, industrie, weermag en self s wetenskap en medisyne uit die groef te kom, het gefaal in die hoogs infektiewe psigopatiese/ onreëlmatige outistiese  sindroom  met integrasie van die indirekte/direkte mens-mens mensejag, en het in waansin geeïndig. Die geskiedenisboek is afgesluit. Die hoogs infektiewe psigopatiese sindroom het geeïndig in die lands-, godsdiens-, ideologie-, politieke en groepspesifieke stelsels van die afgelope jare. Tussen die werkende mens en die werkende slawe vlak is daar ‘n besette sone (halo/stralekrans) op die binneste en buitenste grens, waar die  wagte/beskermers van alle politieke kampe, insluitend groepe, sektes, weermag en dienste ensovoorts, aanwesig is. Dit ontstaan nie net uit die hoogs infektiewe psigopatiese/onreëlmatige outistiese sindroom van die mens nie, maar hierdie “ons wil nie die sirkels van mans en vrouens versin nie”, word die werkende slawe vlak en halo vlak,  gedryf en in stand gehou deur  die hoogs infektiewe psigopatiese sindroom van alle mense. Die geskiedenisboek is steeds afgesluit.

 

Opsomming

FäFerA is geskik vir alle mense die wêreld oor!!  Hierdie geskiktheid wys dat die gawe wat teenwoordig is in hoogs talentvolle, fisieke, atletiese, kunstige, wetenskaplike, opvoedkundige en kulturele dinge, sluit in aktiwiteite en denke, aksies en hantering. VerA is egter nie geskik vir alle mense die wêreld oor nie! Dit strek vanaf effens neurotiese, choleriese en oormatige adolessensie tot psigopatologieë wat die meeste skade aan die mens-mens mensejag aanrig.

Rudolf Virchow het FäFerA en liggaamsanatomie (KörperA) verhef tot ‘n wetenskaplike vlak. Die ontdekking van Rudolf Virchow ongeveer 200 000 jaar na die Opstanding, bewys dat wetenskaplike ontdekkings nie geforseer kan word nie en toegeskryf kan word aan ‘n mutatiewe erkenningsroete. Die KörperA is uniek en individueel aan elke mens en het daarom sekere gawes en variante in die FäFerA. KörperA is egter nie FäFerA of VerA nie. Die VerA is ‘n bloedvloei afwyking gedurende adolessensie en waarskynlik belemmerd en versteurd vanaf kinderjare. Volgens Rudolf Virchow “everything comes from the cells”, bedoelende selle is lewend met al die kenmerke van lewe, dus met metabolisme en die uitskeiding van metaboliese produkte. Senu-selle werk op dieselfde prinsiep. Hierdie metaboliese produkte word in die brein via die vaskulêre stelsel, astrosiete en gliale selle verwyder. Tydens groei is daar verskillende fases van bloedvloei en dus verskillende bloedvloei snelhede in die brein. Daarom is dit heeltemal moontlik dat die metaboliese produkte van die senu-selle nie verwyder word nie en gevolglik in die interstisiële spasies van die brein kan ophoop. Indien dit ‘n sekere vlak oorskry kan breinselle beskadig word. Dit lei inisieel tot die wanbalans of vernietiging van VerA in elke mens, natuurlik verskillend van individu tot individu.

Lokale, temporale en addisionele individuele foute mag voorkom (nie die hoofrede vir die wanbalans of vernietiging van VerA  nie), byvoorbeeld as gevolg van toksiene (dwelms, alkohol, myngebiede), trauma, skud van babas, ongelukke, houe teen die kop, misbruik, verwaarlosing, siektes (meningitis) en ander faktore wat verminderde skok kan veroorsaak. Verminderde skok beteken die bogemelde gebeure kan addisioneel die bloedvloei versteur in so ‘n mate dat die metaboliese eindprodukte van senu-selle ophoop in die brein as gevolg van die groei bo en behalwe die natuurlike wanbalans van die bloedvloei in die brein. Dit belemmer die VerA selfs meer.Daarom is filosofieë en godsdiens nie die oorsaak van swaarkry, stress, moord en oorlog as die hooffaktor of slegs die mens-mens mensejag nie, maar eerder soos wat Rudolf Virchow beskryf – dit kom van die mens self en soos hier aangedui word, dit word veroorsaak deur fisiologiese en anatomiese redes in die mens.

VerA affekteer almal.  FäFerA neem outomaties die emsionele gedrag van die mens oor en verander dit in aangeleerde emosies wat dan met die bestaande emosies meng. Om dit te verduidelik en te onderskei doen die mens ‘n innerlike omdersoek van sy lewe en omgewing wat terugval op gewoontes en aanpassings. Ook die toegee aan die moeisame en die soms onakkurate resultate om te weet of dit nou aangeleerde of egte emosie is, dit sal sigbaar wees in Virchow se aksies, aangesien Rudolf Virchow nie VerA erken het nie. En sy volgelinge ook nie omdat”everything comes from the cells” baie na-aan die onderwerp van menslikheid en gedrag is, maar effens afwyk na FäFerA. Rudolf Virchow se volgelinge het sy leiding gevolg in terme van die oplossing, naamlik FäFerA. Siegmund Freud het die gedrag van die mens in die siel gesien en toe gebaseer op Rudolf Virchow, ook in die FäFerA. Richard Cook, die meester van KörperA en die skepper van vryheid van die liggaam van die natuur-mens jag, kon dit slegs doen deur erkenning van die FäFerA. In my opinie kon die dispuut tussen Robert Koch en Rudolf Virchow gebaseer word op die feit dat sellulêre immuniteit en humorale immuniteit nuut ontdek is in hul leeftyd en dat dit as aparte stelsels gesien is. Die interaksie van beide stelsels is in 1960 vasgestel.  Rudolf Virchow het sellulêre patologie ontdek (1859), gebaseer op Friedrich Günsburg en Robert Remak se werk, terwyl Robert Koch met serum en bloed gewerk het. Rudolf Virchow was Robert Koch se opposisie om eindelik die mite oor vloeistowwe te oorkom. En Rudolf Virchow was self nie immuun as eerste en enigste hoof van die heelal nie, hy was ook geaffekteer deur die fundamentele skade aan FäFerA omdat alle mense deur adolessensie moet gaan. Darwin, Lorenz en Tinbergen het naby gekom, maar nie die eindpunt gehaal nie.  Hul kennis was prysenswaardig maar nie absoluut nie. Die geskiedenisboek is afgesluit.

Die beïnvloeding of vernietiging van VerA is ‘n fisiologiese probleem in die groeifase.Dit kan nou sonder medikasie behandel word deur middel van FäFerA. Navorsing op die behoud van VerA selle moet gedoen word. Medikasie kan nie hierdie selstrukture vervang nie, maar kan slegs selprodukte namaak. (Sien Parkinson in FäFerA-KörperA relationship or interaction).

Kom ons kyk nou na die effek van groei-verwante bloedvloei afwyking in die senuweefsel van die brein in vergelyking met FäFerA en VerA. Die natuurlik geïnduseerde opeenhoping van metaboliese eindprodukte van brein senuselle en dooie senuselle word verwyder uit die brein - maar nie alles nie. Selfs as die bloedvloei spoed net effens verander sal ‘n groter hoeveelheid afbraak produkte in die senuselle van die brein agterbly.’n Sekere of spesifieke afbraak produk kan senuselle van die VerA beskadig of inbreuk maak op die konneksies van FäFerA van die brein. Met verwysing na siektes, dink ek dat die vernietiging/beskadiging van VerA plaasvind as gevolg van ‘n fisiologiese rede as deel van die Hirschsprung siekte (‘n genetiese siekte met senusel betrokkenheid) en die mitochondriële miopatieë (biochemiese faling, foutiewe respiratoriese  skakel in skeletale spiere en breinweefsel), mitochondriële enkefalomiopatieë, hipoksie en ischemiese hipoksie, soos uit die boek: “Special and General Pathology”…

Soos hierbo uiteengesit dui dit aan dat die fisiologiese georkestreerde vernietiging/beskadiging van VerA nie ‘n genetiese siekte is nie, omdat alle mense dieselfde probleem met VerA het. En dit is nie gebaseer op die interne defek van die senuselle nie.

Omdat die onvolledige verwydering/uitskeiding van die metaboliete fisiologies is, verwys die selskade, dit wil sê die algemene en spesifieke mikroskopiese sel bevindings as gevolg daarvan, na VerA en die onderlinge verband met FäFerA.

Ek sal die onderlinge verband as volg beskryf: As die afwyking van VerA wat alle mense affekteer as “normaal” beskou kan word kan die FäFerA aanpas en die gedragspatrone en aangeleerde gedrag van VerA herrangskik. Die FäFerA verkry/leer die gedragspatrone goed genoeg, maar die verkryging is nie gemodereer nie. Op die laatste tydens puberteit verhoog die verskillende groeifases tussen alle weefsel in so ‘n mate dat die bloedvloei spoed in die brein fluktueer en die VerA affekteer (in die konteks bo).Die jeugmisdade, die soeke na betekenis en emosies vind uitdrukking deur die VerA, maar die fisiologiese aspekte versteur en vernietig dit ook. Indien die FäFer nie tred hou met die herrangskikking nie kan geestesversteuring ontwikkel.

Die normale herrangskikking van die gevoelens van die VerA na die FäFerA veroorsaak ‘n skuif in die saambestaan daarvan.Byvoorbeeld, die gevoel van liefde is nie verlore nie, maar die VerA verloor substansie of word geblokkeer en die FäFerA neem dan onopsigtelik hierdie gevoel oor. En die persoon wat na homself luister en wonder of hy nog die ander persoon liefhet oordink dit en wonder waarheen die liefdesgevoel is – gewoonte en toepaslikheid word nie hier bedoel nie, want nadat hul dit oorweeg het  begin hul te wonder of hul geliefde dit sal raaksien. Dus, die kennis: “O nee ek het hom/haar nie meer so lief soos voorheen nie” veroorsaak ‘n skok alhoewel jy weet dat jy nog steeds lief is vir die persoon. Die verliefdheid  mag dalk minder  wees, maar dit is normaalweg as gevolg van die herrangskikking van VerA in FäFerA, sowel as al die ander ingewikkelde dinge wat deel is van die lewe.

 

Opsomming

Bogenoemde is die bepaling van die moontlike verwantskap tussen die fisiologiese veranderlike bloedvloei in die brein en die mikroskopiese veranderinge in die VerA in die brein.

Dooie selroetes, lewende selroetes en psigopatiese roetes lei tot ‘n onreëlmatige terugvoerstelsel omdat senuweefsel swakker weefsel is as ander liggaamsweefsel en nie so gou kan regenereer nie. Dit veroorsaak ‘n teëwig wat ‘n reaksie veroorsaak wat na sellulêre struktuurveranderinge kan lei met afbreek van stowwe of reaksies wat in geestessiektes manifesteer. Die senuweefsel/brein is beperk in terme van uitskeiding, verdediging en herrangskikkingsweefsel fisiologies.

 

Beskrywings en Aanhalings

Aanhaling 1:

Onderwerp: Teorie van senusel en/of senusel assosiasie afwykings as gevolg van opeenhoping as gevolg van sel uitskeidingsprodukte sowel as die reste van dooie selle as gevolg van onvoldoende verwydering van breinweefsel, gebaseer op die eb en vloei van bloedvloei in die brein volgens groeiveranderinge vanaf kindsbeen met aanpassing van liggaam- en bloedsirkulasie. Opeenhoping begin reeds vanaf geboorte, word versterk tydens puberteit en lei die mens na onvolledige volwassenheid van die VerA. Bedwelming, slegte ondervindings of liggaamstrauma kan mindere skokke veroorsaak en kan ook die bloedvloei in die brein versteur wat als bydra tot “fundamentele skade”. Die fluktuasie in die bloedvloei in die brein wat veroorsaak word deur groei en mindere skokke lei tot opeenhoping van sel en brein metaboliese produkte wat op hul beurt tot senusel afwykings lei. Dit lei na individuele gedragsafwykings of siektes.

Die teorie hou verband met die volgende mediese bronne in verband met groeiverwante bloedvloei afwykings: “Cardiovascular disease in childhood and adolescence” by Hermann Gutheil Thieme, Stuttgart 1990; New York P.252 13 Blood circulation regulatory disorders 1st paragraph (without table): Begin van aanhaling:

"If even the accurate definition of arterial hypertension causes difficulties in childhood and adolescence, this shall apply in particular for the diagnosis of hypertension. In adults, systolic blood pressure values ​​of less than 105 mmHg are termed as hypertension. For childhood, there are really no limit values for it that can be determined In contrast to differences in the hypertensive range, arterial hypotension and hypotensive circulatory disorders are classified as a disease only if they are accompanied by subjective complaints and symptoms. In children and adolescents, the blood circulation disorders caused through the upright posture (orthostatic hypotension) are of greatest significance. These primary blood circulation regulatory disorders, also known as idiopathic orthostatic syndrome, are etiologically considered as the delayed adaptation of the circulation to the body's development. There are also disorders of cardiovascular regulation which occur secondary to a number of diseases of other organ systems, or through other effects on the cardiovascular system." Einde van aanhaling.

 

Aanhaling 2:

Onderwerp: Teorie van senusel afwykings as gevolg van opeenhoping van sel uitskeidingsprodukte sowel as die reste van dooie selle as gevolg van onvoldoende verwydering van breinweefsel...

Die volgende aanhaling word gesubstansieer deur Rodolf Virchow se sellulêre patologie en reflekteer die aard van die selle wat betrokke is in die bloed-brein versperring (blood-brain barrier). “Systematic Human Anatomy" 3rd edition by Rolf Bertolini, VEB Verlag Volk und Gesundheit Berlin 1987 2.3.Neuroglia p.257 2nd Column, last paragraph and p.258 para. 1-3. Begin van aanhaling:

"Glial fibres are the glial cell protrusions with the glial fibrils contained in them. Some extensions of these cells end up with a foot-like distribution of blood vessel walls and form the so-called glia limitans perivascular membrane ("blood-brain barrier"). The protoplasmic astrocytes, which are mainly seen in the gray matter of the brain and spinal cord, can be recognized by their short, radially placed, highly branched extensions. They also border on blood vessel walls and serve the material transfer between blood and nerve cells, since their projections also touch the surface of nerve cells. Apart from a support function, the astrocytes have substantial tasks in pathological processes in the nervous system because they have the ability of phagocytosis and storage. In addition, defects in the central nervous system may be compensated through the increased formation of glial fibers, which then leads to the formation of glial scars. Oligodendrocytes have fewer extensions in general. The foothills of a cell can enclose several neurites. They form the myelin sheath of the nerve fibers of the central nervous system and can therefore be found in the white matter. They are in present rows between the nerve fibres. The term Hortega cells (microglia) is used for a group of smaller spindle-shaped cells that are of importance for the removal of degradation products in the central nervous system considering the ability of phagocytosis and storage. They may round up ("granule cells") and can wander around like amoeba”. Einde van aanhaling.

Aanhaling 3:

Onderwerp: Bevindinge aangaande die eienskappe van die groei van breinstrukture, soos deur Rudolf Virchow se sellulêre patologie gevestig.

"Clinical Neuropathology" edited by Jorge Navarro-cervos and Ron Ferszt Georg Thieme Verlag Stuttgart New York 1989 "1 Developmental disorders and neonatal brain damage by Ron Ferszt and James Nelson: The normal mature newborn brain and the criteria of immaturity "p.3 1st Column 2nd Paragraph : Begin van aanhaling:

"The histological assessment of periventricular matrix presents numerous problems. The fabric is very rich in cells and mostly occupied by round nuclei with scanty cytoplasm and more or less pronounced hypochromatic nuclei. In between, there are blood vessels with very delicate walls and often small blood spills. There are matrix cells (germ cells, neuroepithelial cells), the third to the ventricular system which arrange themselves around the ventricle system in the 3rd and 4th foetal month in layers. The emergence of neuron and glia from the lateral portions of the periventricular matrix is ​​associated to the differentiation of nerve cells and their emigration along the cerebral cortex. The migrating neurons are usually not capable of division, unlike the glioblasts that are slightly smaller and retain the ability to divide for longer.  A large part of the matrix cells are redundant, i.e., many degrade as part of the "selection processes" which are poorly understood so far and only a few reach the cerebral cortex to mature to the definitive neurons there". Einde van aanhaling.

Of dalk nie, as in ag geneem word die “groot hoeveelheid dooie selle” – in hierdie geval ontmoet mediese filosofie en astronomie – ster telling en neuron telling.

In die geval van bogemelde aanhaling word die moontlikhede vir teoretiese beskrywings van die individuele maturasie van die brein gegee. Byvoorbeeld, is dit moontlik dat in sommige mense ‘n paar matriks selle nie sal sterf nie en baie van hul die serebrale korteks bereik “to mature to the definitive neurons there”, terwyl in ander mense meer matriks selle sterf en slegs ‘n paar die die korteks bereik, soos beskryf?

Dit beteken in die geval van meer selle in die serebrale korteks is daar meer kompaksie en gevolglik groter seldigtheid wat dan minder gevoed word en minder dendriete vorm. Daarom selfs al is daar meer selle kan dit ‘n afwyking veroorsaak. Of die hoër seldigtheid veroorsaak ‘n verhoogde ontwikkeling van die intraserebrale hemisfeer (ISH) areas / ISH volume en dit kan die oorsaak wees van ‘n minder of meer ernstige vorm van outisme, aangesien die 3 sekonde omruiling van die ISH refleksie na die algehele refleksie vertraag word in ‘n mindere of meerdere mate of later glad nie meer plaasvind nie. As slegs ‘n paar selle migreer na die serebrale korteks soos beskryf, is dit moontlik dat daar ‘n verhoogde vorming van dendriete sal wees, die kompaksie sal minder wees en die voorsiening en uitskeiding sal beter wees en dus sal mense op wie hierdie van toepassing is in die FäFerA groep val. Die selgemiddelde wat in die aanhaling beskryf word mag dan die rede vir die “normale waardes” wees by geboorte.

Die 3 sekonde verskynsel is in my opinie nie slegs visueel nie, maar het ‘n fisiologiese basis in Rudolf Virchow se selpatologie en anatomie. Dit beteken breinselareas word alternatiewelik in 3 sekonde/1 sekonde frekwensies geaktiveer sodat suurstof in die brein effektief geabsorbeer kan word en uitskeidingstowwe /metaboliete losgelaat kan word – ‘n afwisselende pulsasie tussen absorpsie, vulling en vrystelling van stowwe, seine en oordraers. Die 3 sekonde fenomeneen is ‘n alternatiewe “asemhalingsmeganisme” van die senuselle. In vergelyking met die take toegeken aan die selle is dit soos ‘n wisseling tussen groepe neurons met dieselfde taak prosessering.

Die 3 sekonde of “wisseling sekonde” word na verwys as die ideale basis periode van die individu wat toleransie aan betref. ‘n Bewustelike verlenging of verkorting van die 3 sekonde fase kan dus ‘n verlaagde toevoer van senuselle veroorsaak of aanleiding gee tot ander effekte op die limbiese  of prosesseerstelsels (hierdie is nie ‘n negatiewe of positiewe waarneming nie).

Die volgende:

-          3 sekonde fenomeen en “wisseling sekonde”

-          die emigrasie van matriks selle gedurende breinontwikkeling

-          die bloedvloei in verhouding tot voorsiening en uitskeiding in senuselle en

-          die verskillende affiniteit van breinselle teenoor hormone, byvoorbeeld testosteroon

moet ingesluit word in die soeke na die oorsake van die hoogs infektiewe/onreëlmatige outistiese sindroom van VerA.

 

Beskrywing van CLBASEI inset-uitset

 

Kortikale-limbiese-basale-amplifikasie-stimulasie-emissie-idee inset-uitset

In die verband as inleiding: Bevindinge rakende eienskappe van die groei van breinstrukture, soos in Rudolf Virchow se Sellulêre Patologie gevestig.

"Clinical Neuropathology" edited by Jorge Navarro-cervos and Ron Ferszt Georg Thieme Verlag Stuttgart New York 1989 "1 Developmental disorders and neonatal brain damage by Ron Ferszt and James Nelson: The normal mature newborn brain and the criteria of immaturity "p.3 1st Column 2nd Paragraph : Begin van aanhaling:

"The histological assessment of periventricular matrix presents numerous problems. The fabric is very rich in cells and mostly occupied by round nuclei with scanty cytoplasm and more or less pronounced hypochromatic nuclei. In between, there are blood vessels with very delicate walls and often small blood spills. There are matrix cells (germ cells, neuroepithelial cells), the third to the ventricular system which arrange themselves around the ventricle system in the 3rd and 4th foetal month in layers. The emergence of neuron and glia from the lateral portions of the periventricular matrix is ​​associated to the differentiation of nerve cells and their emigration along the cerebral cortex. The migrating neurons are usually not capable of division, unlike the glioblasts that are slightly smaller and retain the ability to divide for longer.  A large part of the matrix cells are redundant, i.e., many degrade as part of the "selection processes" which are poorly understood so far and only a few reach the cerebral cortex to mature to the definitive neurons there". Einde van aanhaling.

Ek wil graag die volgende opmerkings maak – die neurons wat oorbly en nie na die korteks migreer of afsterf nie, bly in die limbiese en basale omgewing. Die kliniese belang van hierdie “heterotopieë en soortgelyke abnormaliteite” bekend as “mikrodisgenese” is kontroversieel. (“Thieme Clinical Neuropathology 1989 p.13 2nd. column 1st Paragraph "migration disorders”). In my opinie kan hierdie selle wel aktief wees in hul rol as neurone alhoewel hul veel minder in getal is as die korteks selle - hul spesifieke anatomiese ligging verleen sekere biologiese voordele aan die selle as hul bestaan in ag geneem word. In my opinie: die kenmerke van lewe, die sel, die sellulêre patologie van Rudolf Virchow is die konteks van sosiale analise en gedrag van die mens. Hierdie matriks selle of neurone is lewend in ‘n antomiese area en word geassosieer met die tydfaktor en daarom begin hul vroeër aktief raak; tweedens hul is in ‘n beter area betreffende voorsiening en uitskeiding; derdens hul het direk kontak met sekere areas van die brein, anders as die korteks selle. Die vermoë van die neurone wat in die matriks area agterbly om vroeër aktief te raak kan korrespondeer met hierdie funksie en kan konneksies maak met ander neurone deur die aksone en dendriete. Die oorblywende matriks selle kan dus met hul buur-matriks neurone EN die neurone in die omliggende omgewing direk kontak maak terwyl die korteks neurone dit nie kan doen nie. Dit veroorsaak ‘n tipe dominansie met die matriks neurone omgewing.

Die neurone in die omgewing van die matriks neurone is dan die neurone van die limbiese en basale area van die brein.

Aanhaling aangaande die ontdekking van die matriks selle en die area: "The Insulae terminal of the adult brain of man - Friedrich Sanides - from Journal of Brain Research Bd 3 Issue 2/3 1957 - 243 till 273 - 273 page comprehensive bibliography; Page 244 Paragraph 4/5

Begin van aanhaling: "The main task of this work should be to show island-like formations from three topographically different areas, the supraamygdaleum, the nucleus accumbens and the stria terminalis as identical such that not only their similar structure is presented, but this is also contributed to a common soil, i.e. a common matrix section of the telencephalon. Supraamygdaleum is a term used for any loosely attached small cell nucleus area which fills the space between the main complex of the amygdala and the basal layer ... The second topographic area dealt with here, the nucleus accumbens, connects the head of the caudate nucleus to the putamen ventrally...

The term stria terminalis is used for the strips of the lateral ventricle bordering the caudata nucleus which also marks the border to the thalamus." Einde van aanhaling.

Page 272 para. 3/4/7 Begin van aanhaling: "The origin of all these cell islets from a common soil, the matrix section of the medial part of the ganglion following the Kodoma (medial ridge in Johnston, medial thigh in case of Kappers) could be demonstrated. Hence, an accompanying nucleus of the stria terminalis, stria terminalis ` bed' according to Johnston, is demonstrated in adults.

The islands are composed of cells that are smaller than the small striatal cells. They could be classified into three differentiation stages, gamma 1,2,3-cells.

As a characteristic topical feature of these islets, their arrangement along the telodiencephahlic border was recognised, wherein an indication of the physiological condition of their emergence could exist." Einde van aanhaling.

 

BIBLIOGRAFIE

“Cardiovascular disease in childhood and adolescence” by Hermann Gutheil Thieme, Stuttgart 1990; New York

Systematic Human Anatomy" 3rd edition by Rolf Bertolini, VEB Verlag Volk und Gesundheit Berlin 1987

“Clinical Neuropathology" edited by Jorge Navarro-cervos and Ron Ferszt Georg Thieme Verlag Stuttgart New York 1989

“Developmental disorders and neonatal brain damage” by Ron Ferszt and James Nelson: The normal mature newborn brain and the criteria of immaturity

 "The Insulae terminal of the adult brain of man - Friedrich Sanides - from Journal of Brain Research Bd 3 Issue 2/3 1957 - 243 till 273 - 273 page comprehensive bibliography